Event Starts: 16 March 2014 18:00
Event End: 16 March 2014 20:00
Contact Number: +27 (082) 880 ext: 8484
Nooi 'n vriend, kollega of familielid wat nie sal kerk toe gaan nie. Plek is beperk. Kom vroeg om joune te kry. Ingang: Donasies vir Joe en sy Klankman Kom nes jy is...almal is welkom!

16Mrt

Comments

Joe Niemand: Nuwe Mens